Kitchen Cupboards Dagbreek


In Gereedskapskis wys Jani Goussard van Paint & Decor DIY op Stellenbosch vir ons hoe om ‘n plastiek potplanthouer te omskep.

Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot.
Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv
Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet
Besoek www.kyknet.co.za

kykNET bied ‘n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak – van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies – daar’s iets vir die hele familie!

Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!